Conlangs    Babel Texts    Neographies    Books    more »    Submit

 

Babel Text 
Babel Texts

Babel Text Home
Top 12 Babel Texts

ABCDE
FGHIJ
KLMNO
PQRST
UVWXY
Z

 

Afrikaans (1953) - Babel Text Profile   Advanced
LanguageAfrikaans
Language Subtitle1953
Year1953
IntroductionAfrikaans is spoken by Boers and Afrikaners -- of Dutch, French and German origin -- as well as Malays and a Métis race known as the Brown Afrikaners (of mixed Dutch, Khoikhoi, other European, Indian and Mozambiquean ancestry) in South Africa and also in Namibia as well.
Verse 1En die hele aarde het dieselfde taal gehad en een en dieselfde woorde.
Verse 2En toe hulle wegtrek na die Ooste, kry hulle 'n laagte in die land Sínear; en daar het hulle gaan woon.
Verse 3Daarop sê hulle vir mekaar: "Kom laat ons stene vorm en dit goed brand." Hulle gebruik toe die bakstene vir bouwsteen en die lymgrond vir klei.
Verse 4En hulle sê: "Kom, laat ons vir ons 'n stad bou en 'n toring waarvan die punt aan die hemel raak; en laat ons vir ons 'n naam maak, sodat ons nie oor die hele aarde verstrooid raak nie."
Verse 5Toe kom die Here af om die stad en die toring te besien wat die mensekinders aan 't bou was.
Verse 6En die Here sê: "Daar is hulle nou een volk en het almal een taal! En dit is net die begin van hulle onderneming: nou sal niks vir hulle meer onmoontlik wees van wat hulle van plan is om te doen nie.
Verse 7Kom, laat Ons neerdaal en hulle taal daar verwar, sodat die een die taal van die ander nie kan verstaan nie."
Verse 8So het die Here hulle dan daarvandaan oor die hele aarde verstrooi; en hulle het opgehou om die stad te bou.
Verse 9Daarom het hulle dit Babel genoem, want daar het die Here die taal van die hele aarde verwar, en daarvandaan het die Here hulle oor die hele aarde verstrooi.
Submitted ByJan van Steenbergen
Date SubmittedFriday, May 03, 2002
Updated ByRon Palmer
Date EditedSunday, May 18, 2003
Description Of UpdateDescribed speakers of Afrikaans.
Date To HeadlineSunday, May 18, 2003

< Aéstari  Afrikaans  Afrikaans >

Conlang Profiles at Langmaker.com CC-BY 4.0: 1996 — 2022 .

FAQ - About Us - Contact Us - Features -