Conlangs    Babel Texts    Neographies    Books    more »    Submit

 

Babel Text 
Babel Texts

Babel Text Home
Top 12 Babel Texts

ABCDE
FGHIJ
KLMNO
PQRST
UVWXY
Z

 

Afrikaans (1983) - Babel Text Profile   Advanced
LanguageAfrikaans
Language Subtitle1983
Year1983
Verse 1Die hele wêreld het net een taal gepraat.
Verse 2Toe die mense ooswaarts getrek het, het hulle uitgekom by 'n vlakte in Sinar en daar gaan woon.
Verse 3Hulle het op 'n keer vir mekaar gesê: "Kom ons maak stene en ons brand hulle hard." Hulle het toe stene in plaas van klip gebruik en asfalt in plaas van klei.
Verse 4Toe sê hulle: "Kom ons bou vir ons 'n stad met 'n toring waarvan die punt tot in die hemel reik en ons maak so vir ons 'n naam. Dan sal ons nie oor die hele aarde versprei nie."
Verse 5Die Here het afgekom om te kyk na die stad en die toring wat die mense vir hulle gebou het,
Verse 6en toe sê Hy: "Hier is hulle een volk en almal het een taal. Hulle het nog maar net begin om iets te doen. Hierna sal niks wat hulle beplan vir hulle onmoontlik wees nie.
Verse 7Kom laat Ons afgaan en verwarring bring in hulle taal, sodat die een nie die ander verstaan nie."
Verse 8Die Here het hulle toe van daar af verstrooi oor die hele aarde, en hulle het opgehou met die bou van die stad.
Verse 9Daarom het hulle die stad Babel genoem, want daar het die Here in die taal van die aarde verwarring gebring, en van daar af het Hy die mense oor die hele aarde verstrooi.
Submitted ByKees Huyser
Date SubmittedWednesday, December 04, 2002
Date EditedWednesday, December 04, 2002
Date To HeadlineWednesday, December 04, 2002

< Afrikaans  Afrikaans  Aingeljã (or Angelian) >

Conlang Profiles at Langmaker.com CC-BY 4.0: 1996 — 2022 .

FAQ - About Us - Contact Us - Features -